In the News 1f4w26
VF Plus versigtig optimisties oor dalende misdaadsyfers 3nz2f
--- Charné van der Merwe 23 May 2025Hoewel misdaadsyfers ’n ál rooskleuriger prentjie begin skets, bly die moord- en verkragtingsyfer steeds van die hoogste ter wêreld. Dit is ook opvallend dat die misdaadsyfers ’n toenemend beter prentjie begin skets sedert die nuwe polisieminister, Senzo Mchunu, die besem in die hand het, sê Wouter Wessels, VF Plus-hoofwoordvoerder oor polisie ..Read More
